Modulekode | VBB 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BCom met spesialisering in regte (a) Basiese beginsels van die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (b) Aspekte in verband met die reg insake kredietooreenkomste (c) Basiese beginsels van die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App